Laeveld Agrochem op Televisie

Johan de Vries van Agri Technovation gesels in 14 Augustus 2019 se aflewering van Grootplaas met ons oor die uitdagings waarmee Suid-Afrikaanse sitrusprodusente te kampe het.
Willem Eigenhuis van Agri Technovation gesels in 12 Junie 2019 se aflewering van Grootplaas meer oor insetkoste.
Anna van der Merwe van Laeveld Agrochem vertel ons in 17 Julie 2019 se aflewering van Grootplaas meer oor verbouing van uie.
Steyn van Aardt van Agri Technovation gesels in 21 Mei 2019 se aflewering van Grootplaas met ons oor die beginsels van suksesvolle uieproduksie.