Kry ons Toep hier.

Stap 1 - Kry Toep

Om die Laeveld Agrochem -Toep te kry is baie eenvoudig. Op jou slimfoon gaan na www.lac.co.za en dan na die 

Kry ons Toep, kliek hier..

 

skakel. Gebruik verkieslik Chrome of Safari vir die beste resultate.

  1. Druk die Toep skakel regs of
  2. Stoor dan die toep op jou foon se tuisbald. “Add to home screen.”

Stap 2 - Registreer

Die LAC-Toep is gelaai met funksies, om die toep tenvolle te geniet is dit nodig om ‘n rekening te hê. Volg die stappe hieronder.

  1. Druk die “Versoek Rekening” Skakel
  2. Voltooi die vorm en kies “Next”.