Aanlynwinkel is altyd oop
Ons stuur nie net ‘n nuusbrief net om een te stuur of om aan ‘n voorafbepaalde skedule te voldoen nie. Ons wag totdat ons genoeg relevante inligting het om te deel voordat ons besluit om korrespondensie te stuur.
Ons sorg dat wanneer ons ‘n e-pos uitstuur wat vir almal iets daarbinne is.
As u besluit om op ons e-poslyste uit te teken, is dit maklik en veilig om dit te doen, want ons gebruik toonaangewende oplossings vir e-posbemarking en gebeurtenisbestuur.
Ons verstaan dat u baie opsies het om te kies by watter e-poslyste om aan te meld, en ons waardeer dat u ons s’n gekies het! Laevel plaas groot waarde of ons venootskap met u. Om hierdie venootskap te versterk sien ons dit as ons plig om u te voorsien met wat u nodig het.
Nuusbriewe is die maklikste manier om Laeveld loyaltiteits punte bymekaar te maak ons beloon u graag vir elke nussbriew wat u lees en elke artiekel wat u op kliek.