Bly Ingelig

“Laat jou intieme vriende gekies word uit beter ingeligtes as jyself”

By Laeveld Agrochem is dit belangrik vir ons om te verseker ons familie is ingelig en bly op hoogte van sake. Om dit te vergemaklik het on verskeie komunikasie kanale beskikbaar gestel om jou te help. Jy kan kies om aantesluit by ons nuusbrief of Telefram kanaal. Daar is ook die verskillende sosiale media platforms soos Facebook en Instagram. Kliek gerus op enige van die skakels hieronder om na die relevante platorm te gaan.

Hoekom Facebook?

Die laaste ding wat ons wil doen is om net nog 'n platform of toep te gebruik sonder 'n rede. Telegram is 'n komunikasie toep baie soos WhatsApp maar, anders as WhatApp stel dit ons in staat ons boodskappe beter te beheer. Die eind resultaat is meer direkte komunikasie wanneer jy dit nodig het en minder gemors boodskappe. Jou inligting is veilig met Telegram al is jy in 'n groep. Met die instelling van POPI wetgewing is ons genootsaak om te verseker ons stel nie joou inligting beskikbaar vir enige 3de party nie. Met Telegram kan jy gerus by enige groep aansluit. Die admin van die groep is die enigeste persoon wat al die lede kan sien.

Om aantesluit by ons Telegram kanaal volg die skakel.

Hoekom Telegram?​

Hoekom E-pos?

Ons stuur nie net ‘n nuusbrief net om een te stuur of om aan ‘n voorafbepaalde skedule te voldoen nie. Ons wag totdat ons genoeg relevante inligting het om te deel voordat ons besluit om korrespondensie te stuur. Ons sorg dat wanneer ons ‘n e-pos uitstuur wat vir almal iets daarbinne is. As u besluit om op ons e-poslyste uit te teken, is dit maklik en veilig om dit te doen, want ons gebruik toonaangewende oplossings vir e-posbemarking en gebeurtenisbestuur. Ons verstaan dat u baie opsies het om te kies by watter e-poslyste om aan te meld, en ons waardeer dat u ons s’n gekies het! Laevel plaas groot waarde of ons venootskap met u. Om hierdie venootskap te versterk sien ons dit as ons plig om u te voorsien met wat u nodig het.

Kliek hier om aan te sluit.